LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Indigo Blue | LekkeSlaap
+30

Indigo Blue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oesterrylaan 13, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 520 per nag (plek vir 18)

Beskrywing

Indigo Blue is 'n selfsorg-vakansiehuis in Boggomsbaai, 'n kusdorpie binne die Fransmanshoek-bewarea op die Tuinroete. Dis net suid van Mosselbaai en naby Gouritzriviermond. Die huis is net 'n entjie van 'n lang, ongerepte strand af.

Daar is slaapplek vir 18 gaste met 7 slaapkamers, 5 badkamers en 'n groot oopplan-kombuis en -leefarea. Die aantal kamers wat beskikbaar gestel word, sal afhang van die aantal gaste wat bespreek. Die kamers wat nie bespreek word nie, sal gesluit wees tydens jou verblyf. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 4 van die kamers het koningingrootte-beddens en daar is een kamer met 2 koningingrootte-beddens. Die laaste kamer het 4 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Verder is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 12 gaste en lei na 'n balkon wat na die see front met 'n ingeboude braai. Die balkon het ook 'n aparte Weber- en potjiekos-area.

Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met volledige DStv en 'n DVD-speler. PVR XtraView is in die solderkamer beskikbaar. Die huis het 'n pragtige verhitte soutwaterswembad en 'n houtdek met 'n uitsig oor die see en fynbos. Die uitsig vanaf die stoep wat noord front is absoluut asemrowend en is die ideale plek vir walviskyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Indigo Blue sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Oesterrylaan 13, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 520
per nag (plek vir 18)
Vanaf R3 520
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oesterrylaan 13, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ltG9bw2HWp2VBnYCmjLaHeCHNF7CWkIBGLJU6vIpmEppHQDBC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 520  per nag (plek vir 18) 13 Oyster Drive Boggomsbaai 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.264377 21.912989
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!