+20

Infinity 404

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 394 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Infinity 404 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand, Kaapstad. Dit is 'n goeie opsie vir gaste wat die kuslyn van die Moederstad wil verken, aangesien hierdie woonstel ongelooflike see-uitsigte bied.

Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale eetkamertafel. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie eiendom is net oorkant die pad van die strand en binne loopafstand van baie winkels en restaurante. Dit is slegs 15 minute se ry vanaf die middestad wat baie toeriste-aantreklikhede het.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 789

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 394
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 394
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 394
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eb1a79e53092ff39f5d514c04f124245dbd85bb48e321c3d64f6ef171494829d8add98e5470f5ee4fc81eef8dd92de44cbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 394 per nag, vir 3 mense 87 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.809185790906 18.469526326633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang