Infinity 708
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 89, Infinity Apartments Eenheid 708, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Infinity 708 is aan Kaapstad se Weskus geleë en bied 'n luukse kusvakansie in die gewilde buurt van Bloubergstrand wat bekend is vir sy poskaartfoto van Tafelberg. Dit is ideaal vir gaste wat na rustige verblyf naby die middestad soek.
Hierdie lieflike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na die tweede slaapkamer met 'n stapelbed. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetegrei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel en die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste kan die asemrowende panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Robbeneiland en Tafelberg vanaf die sitarea geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan om die koue- of warmswembad ontspan of 30 m oor die promenade voor die gebou na die strand stap. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area vanwaar gaste die uitsig kan geniet. 'n Gimnasium en muurbalbaan is ook beskikbaar.
Hierdie woonstel het 'n omsetter sodat gaste nie beurtkrag geaffekteer word nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Infinity 708 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 58
Resensies 29
Jaar gelys 7
Ligging
- Coral-weg 89, Infinity Apartments Eenheid 708, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 89, Infinity Apartments Eenheid 708, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12