LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Infinity on 53 | LekkeSlaap
+20

Infinity on 53

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bram Fischer-rylaan 53, Randburg, Johannesburg, 2194 , Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Infinity on 53 is in Randburg, Johannesburg, 9 km van die Sandton City Mall af. Dié gastehuis bied 'n seisoenale buiteswembad, privaat parkeerplek, 'n tuin en braaigeriewe.

Verblyf word in 3 gastekamers met privaat badkamers met baddens gebied. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, komplimentêre toiletware, 'n lessenaar en 'n hangkas.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis met 'n skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n terras, 24 uur-ontvangs, gratis WiFi en 'n lughawependeldiens op versoek.

'n Kontinentale a la carte-ontbyt is elke oggend teen ’n ekstra koste beskikbaar,

Die gastehuis is 17 km van die Johannesburgstadion, 12 km van Montecasino en 25 km van Lanseria Internasionale Lughawe, die naaste lughawe, af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bram Fischer-rylaan 53, Randburg, Johannesburg, 2194 , Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bram Fischer-rylaan 53, Randburg, Johannesburg, 2194 , Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47f0a33480e0664e5517f1cfebba803cadf835c5c50e7246ac15b571924c1790df6450a8ae9f66b924ad3d31ad6fb4ae1148?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 53 Bram Fischer Drive Randburg 2194 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.118451441779 27.99872867791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!