Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingilozi Park Bush Chalets

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg, Thabazimbi-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Ingilozi Park Bush Chalets is 'n gesinsvriendelike oord in die Mabula/Mabalingwe-area op die Thabazimbi-pad vanaf Bela-Bela. Ingilozi Park het 'n hele rits aktiwiteite wat 'n onvergeetlike wegbreek vir die hele gesin verseker.

Daar is 3 knus selfsorg-chalets met slaapplek vir 3 of 4 gaste elk. Chalet 1 bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n stapelbed vir kinders. Chalet 2 bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n enkelbed en 'n stapelbed vir kinders. Chalet 3 bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders.

Elke chalet het sy eie badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is in elke eenheid. Gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet en daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke eenheid het 'n privaat boma met braaigeriewe.

Aktiwiteite op die perseel sluit wildritte, vierwielmotorfietsroetes, voetslaanroetes, 'n skietbaan, ponieritte, ’n speelarea vir kinders en ’n modderpoel in. Die Smokehouse BBQ Restaurant is ook op die perseel. Gaste word nie toegelaat om die plaas na 18:00 te verlaat nie aangesien die alarm geaktiveer is en die hekke outomaties sluit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Ingilozi Park Bush Chalets
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Fredere Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • R516 Rooiberg, Thabazimbi-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Ingilozi Park Bush Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516 Rooiberg, Thabazimbi-pad, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2125c407009126ea1b54a6aeb9ca1745da075a78425781a95d001f2a49e804c3b087a5d0f01d994713c480f15448eca4699?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 R516 Rooiberg Thabazimbi Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.829745723002 27.997954487801
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem