Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ingweyame Lodge

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 7 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvyweg 575, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 300 R4 725 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Ingweyame Lodge is 'n boslodge met 'n Afrika-styl op die Hoedspruit Wildlife Estate in Limpopo. Die lodge is die perfekte vakansiehuis vir 'n gesin of groep vriende wat graag na aan die natuur wil bly met vrylopende wild naby die verblyf.

Die selfsorglodge bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste gebou het 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet en die tweede en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede gebou het nog 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander een 'n koninggrootte-bed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die hoofgebou beskik oor 'n kombuis, eetkamer en leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, vierplaatstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar braaigeriewe, 'n swembad, buitestort en 'n buite-sitarea. Die landgoed het vrylopende wild insluitend sebras, vlakvarke, wildebeeste, kampeelberde, rooibokke, njalas, koedoes, waterbokke, jakkalse en luiperds. Aktiwiteite op die perseel sluit wildkyk, selfry-wildritte, boswandelings, bergfietsry en voëlkyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by Ingweyame Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Rotsvyweg 575, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 300
R6 300 R4 725
per nag, vir 8 mense
Vanaf R6 300
R6 300 R4 725
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvyweg 575, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd53ad1294dcaaaaf4cf937f69d23add1ad83dd90e9802ea65552b270ff200c7253b638f4c97c06ae6a41cb89a7dfddcf8c9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 300 nouVanaf R4 725 per nag, vir 8 mense 575 Rotsvy Road Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.34151665515 30.988541798148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem