Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ini Boz Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 1 van Drie Vaderlandsche Rietvalleyen-plaas, 48 km vanaf Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Ini Boz Guesthouse bied selfsorg-vakansieverblyf in 'n ruim huis op 'n plaas sowat 48 km vanaf Laingsburg in die Karoo. Dit is ideaal vir 'n groot groep vriende en familie wat uit die stad wil ontsnap aangesien die huis baie afgesonder is. Ini Boz bied slaapplek aan 16 gaste en kan met vooraf reëling addisionele gaste akkommodeer teen 'n ekstra koste per persoon per nag.

Dié verblyf gebruik slegs sonkrag en bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n tripelstapelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is 'n stort in die tweede badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Opwaskamer is ook langs die kombuis beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n eetarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n binnebraai en sonkragligte is tydens beurtkrag beskikbaar. Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking navraag te doen oor die toestand van die grondpad.

Slaapplek

’n Bespreking by Ini Boz Guesthouse sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Erfdeel 1 van Drie Vaderlandsche Rietvalleyen-plaas, 48 km vanaf Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 1 van Drie Vaderlandsche Rietvalleyen-plaas, 48 km vanaf Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd39459cee806b443b0a34cb290079a3f546aa1090ca9c92697af604623e579bbd3bc75a5a430ef8c712b37eb1ebacb2838ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 10 mense Portion 1 of Farm Drie Vaderlandsche Rietvalleyen 48 km from Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.924845473609 20.961157570597
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem