Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inibos Selfsorg

Khaki Bos
Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tent het 3 driekwartbeddens. Die tent het elektriese komberse en 'n waaier, asook ligte wat met sonkrag opgewerk word. Handdoeke word voorsien en daar is ook koffie en tuisgemaakte beskuit in die eenheid beskikbaar. Die eenheid deel 'n badkamer met die Soetdoring-eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Gemeenskaplike selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Tuisgemaakte etes en braaipakke is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Soetdoring
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 1976 Knaus Sudwind-karavaan is vanuit Duitsland ingevoer en is in 'n moderne kamer omskep. Daar is 'n dubbelbed, gasplaat, elektriese kombers, 'n waaier en sonkragligte. Handdoeke word voorsien en daar is ook koffie en tuisgemaakte beskuit in die eenhede beskikbaar. Die unieke gemeenskaplike badkamer is van klip gebou en het 'n warmwaterstort, toilet en wasbak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Gemeenskaplike selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Tuisgemaakte etes en braaipakke is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Karee
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tent het 'n koninggrootte-bed. Die tent het elektriese komberse, 'n waaier, yskas en mikrogolf asook ligte wat met sonkrag opgewek word. Daar is 'n gasplaat en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor sy eie privaat badkamer met 'n warmwaterstort, toilet en wasbak. Handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Gemeenskaplike selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Tuisgemaakte etes en braaipakke is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillips Plaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79dd8c8fd0b113ee09eb2232df478bed0df12d5cea49e91711997463039515a7263da88f44dd2c5877741f8be966efd0daa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 N1 Phillips Farm 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.828073274318 23.440581178711