+45
Selfsorg in Drie Susters

Inibos Selfsorg

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • N1, Phillips Farm, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Inibos Selfsorg is geleë op 'n Karoo-plaas in die Drie Susters-gebied, heeltemal omring deur die natuur, vars lug, rustigheid, pragtige Karoo-sonsondergange en warm gasvryheid. Die gebied is gewild onder reisigers wat langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad reis.

Inibos beskik oor 'n oulike karavaan wat uit Duitsland ingevoer is, omskep in 'n luukse selfsorg-eenheid met 'n sondek. Die karavaan sluit 'n dubbelbed, sy eie badkamer, 'n braai- en sitarea, en 'n buitekombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, breekware en eetgerei.

Daar is ook drie permanente tente, elk met pragtige uitsigte oor die Karoo-vlaktes.

In die aande kan gaste sterrekyk en 'n braai geniet, terwyl hulle gedurende die dag kan swem, fietsry of die wandelpaaie verken. Kinders kan die natuur veilig ervaar. Heerlike piekniekmandjies kan op versoek voorsien word, perfek om die pragtige sonsondergang vanaf 'n Karoo-heuwel te geniet. Inibos het ook 'n lieflike swembad tussen die rivierrotse.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elmari S
Gesin met tieners
5.0
Heerlik, rustig en perfekte afskakel! Ons het dit vreeslik geniet en dit was die perfekte stop vir ons see vakansie!
Des 2025
Durell D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, mooi, skoon, beslis 'n aanwins om te oornag. Heerlik gekuier, gasvrou is baie oulik en vriendelik ontvangs, en die braaipakkie wat ons bestel...
Sien meer
Des 2025
Celeste B
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Die verblyf is lieflik, saligheid vir die siel. Ek sal dit definitief aanbeveel en ook om die braaipakkies te doen.
Des 2025
Bjorn G
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Amazing stay and an amazing stopover.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Andrea H
Saam met lewensmaat
5.0
Magical! Will definitely be back! Magical! An amazing braai pack was waiting for us, along with a gorgeous tent which was so toasty war...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • N1, Phillips Farm, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Inibos Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

N1, Phillips Farm, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79dd8c8fd0b113ee09eb2232df478bed0df12d5cea49e91711997463039515a7263da88f44dd2c5877741f8be966efd0daa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 N1 Phillips Farm 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.828073274318 23.440581178711
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang