- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - N1, Phillips Farm, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Inibos Selfsorg is op 'n Karooplaas in die Drie Susters-omgewing geleë wat heeltemal omring word deur die natuur met vars lug, rustigheid, uitstekende Karoo-sonsondergange en warm gasvryheid. Die area is gewild onder diegene wat tussen Johannesburg en Kaapstad op die N1 reis.
Inibos spog met 'n vintage karavaan wat vanuit Duitsland ingevoer is en omskep is in 'n luukse selfsorg-eenheid met 'n sondek. Die karavaan het 'n dubbelbed en sy eie badkamer, braai- en kuierarea met 'n buitekombuis. Die kombuis is met 'n gasplaat, yskas, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is ook drie permanente tente, elk met 'n pragtige uitsig oor die Karoo-vlaktes.
Saans kan gaste sterrekyk en braai en bedags swem, fietsry of die wandelpaaie gaan aandurf. Hier kan kinders die natuur in 'n veilige omgewing leer ken. Heerlike piekniekmandjies kan op versoek voorsien word om die pragtige sonsondergang vanaf 'n Karoo-koppie te besigtig. Inibos het ook n lieflike swembad tussen die rotse van die rivier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 117
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- N1, Phillips Farm, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gaste dink Inibos Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N1, Phillips Farm, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang