Inidorp Gastehuis @ Merweville
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 50, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Inidorp Gastehuis @ Merweville is 'n selfsorghuis in die oulike dorpie Merweville. Die dorp is 'n gewilde bestemming vir gaste wat wil ontsnap van die besige stadslewe en die rustigheid en skoonheid van die landelike Suid-Afrika wil geniet.
Die huis het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf en ketel toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele, 'n kaggel en 'n gemaklike sitarea. Verder is daar elektriese komberse, veilige parkeerplek en rugsteunkragtoevoer vir tydens beurtkrag.
Gaste kan die omgewing verken en aktiwiteite, soos voetslaan, bergfietsry, voëlkyk en sterrekyk geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 50, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Gaste dink Inidorp Gastehuis @ Merweville het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Merweville Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 50, Merweville, 6940, Wes-Kaap