LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by INkosi Eco Lodge | LekkeSlaap
+64

INkosi Eco Lodge

43 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odettestraat 9, De Tyger, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

iNkosi EcoLodge is 'n pragtige, ruim huis met sy kenmerkende grasdak is gebou om 'n skitterende blou swembad langs 'n klein voël-bewarea. Dit skep werklik 'n rustige atmosfeer vir jou verblyf in Kaapstad.

Daar is 7 ruim en suite-kamers om van te kies. Hulle het of dubbel-, koninggrootte- of 2 enkelbeddens. Kamers is gemeubileer in 'n eenvoudige styl met 'n platskerm-TV, DStv, gratis WiFi en 'n tee- en koffiemaakgeriewe.

Gemeenskaplike areas soos die eetkamer en binnehof is beskikbaar vir gaste se gebruik. Sakereisigers het die ekstra voordeel van 'n konferensielokaal op die perseel. Gaste kan ons lokaal huur vir vergaderings en opleidingsessies. Dit het 'n pragtige glas tafel, lugversorging, gratis WiFi, 'n witbord, blaaibord en TV-skerm.

Alle spyseniering word vanuit die kombuis op die perseel voorsien. Geniet 'n heerlike Engelse ontbyt voor die besige dag begin, ons personeel is meer as gewillig om heerlike disse voor te berei wat net plaaslike en seisoenale produkte bevat.

Die bestuurders en personeel van iNkosi EcoLodge is passievol oor 'n volhoubare lewenswyse. Dit word weerspieël in die manier hoe ons ons instansie bestuur. Ons ondersteun plaaslike besighede wat hul eie kruie en groente kweek en ons herwin ons vullis en verminder ons elektrisiteit- en waterverbruik. Al die bogenoemde dra by tot die vermindering van ons impak op die omgewing.

Ons hele personeel is vlot in Engels en Afrikaans.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 43 resensies vir INkosi Eco Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Odettestraat 9, De Tyger, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink INkosi Eco Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odettestraat 9, De Tyger, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyZDFmMWMwLWY5YzktNGRiZi1hMzUyLTNkYjMyYzM1OWVlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 9 Odette Street De Tyger 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.89243 18.59281
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!