Inkungu Lodge
Beskrywing
Dié pragtige kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Dit lei na 'n patio langs die swembad en bied 'n uitsig op die berg. Verder het die kamer lugversorging, 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en toiletware.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Kinders 0 tot 3 jaar bly gratis. Kinders 4 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié pragtige kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Dit lei na 'n patio langs die swembad met 'n uitsig op die berg, of na 'n privaat tuinstoep. Verder het die kamer lugversorging, 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en toiletware.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Kinders 0 tot 3 jaar bly gratis. Kinders 4 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n privaat balkon met 'n berg-uitsig. Daar is lugversorging, 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en toiletware.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Kinders 0 tot 3 jaar bly gratis. Kinders 4 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die wittebroodsuite het 'n koninggrootte-hemelbed, antieke spieëlkas, 'n sitkamerstel en koffiemasjien. Die eenheid het ook sy eie kroegie en balkon met 'n berg-uitsig. Verder is daar 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n TV met DStv.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Kinders 0 tot 3 jaar bly gratis. Kinders 4 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Deluxe Suite is ingerig met antieke meubels wat 'n pragtige bed, klerekas, laaikaste, lessenaar en stoel insluit. Die privaat balkon bied 'n uitsig op die berg. Daar is ook 'n leersitkamerstel, kroegie en 'n koffiemasjien. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n TV met DStv in. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Kinders 0 tot 3 jaar bly gratis. Kinders 4 tot 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driefontein plaas 139, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom