Inn on Mars
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mars-straat 286, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0128, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Inn on Mars is in Waterkloof Ridge, Pretoria en bied gasteverblyf. Dié gastehuis is naby die meeste ambassades, die Universiteit van Pretoria, Unisa en het maklike toegang tot hoofweë soos die N1 en N4.
Verblyf is beskikbaar in 3 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, gratis WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en ander heerlike disse kan bespreek word teen 'n ekstra fooi per persoon.
Verder spog die gastehuis met 'n swembad met 'n gedeeltelike glasvloer en 'n kroeg onder dit gebou, 'n groot Jacuzzi, water-uitstallings wat 'n 5 meter-waterval insluit en 'n khoi-dam met swane en watervoëls. Daar is 'n kragopwekker vir ingeval die krag afskop en onderdakparkeerplek met toegangbeheer word voorsien.
Inn on Mars is 5 km vanaf die Waterkloof Lugmagbasis, restaurante, winkels, die Waterkloof Gholfklub en ander trekpleisters.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Mars-straat 286, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0128, Gauteng
Sien meer verblyf in Waterkloof Ridge Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mars-straat 286, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0128, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom