Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innes Road Durban Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Innes-weg 132, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Innes Road Durban Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis in Morningside, Durban. Dit is naby Durban-strand, Kingsmead-krieketstadion, die konferensiesentrum, Kings Park-rugbystadion, Moses Mabida-stadion, die swembad en 'n winkelsentrum geleë. Daar is 'n rits restaurante en vermaak in Floridaweg.

Gaste kan tussen 4 smaakvol gemeubileerde eenhede met lugversorging kies en wat slaapplek aan 4 tot 6 gaste kan bied. Die eenhede het elkeen hul eie kombuise en lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie eenhede lei na die tuin en spog met 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir Innes Road Durban Accommodation
Netheid
3.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • Innes-weg 132, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Innes Road Durban Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Innes-weg 132, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76d547828ed591f50957b813fd1c90acfe9435101c3b76f19b9f36c83b91d777016408d4a4785f4d04e9b12c126ac641fec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 132 Innes Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.8234292 31.0217958
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem