Inni Hoekie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Inni Hoekie is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders in Leeupoort Vakansiedorp.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor verblyf op die onderste verdieping sowel as verblyf op die eerste verdieping. Beddegoed word voorsien.

Die eerste verdieping beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n het 'n privaat badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank is in die leefarea beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n gasstoof.

Die onderste verdieping het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Daar is 'n privaat badkamer met 'n bad. Hierdie eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n tweeplaatstoof. Daar is ook 'n TV met plaaslike kanale. Gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saambring.

'n Braai-area en boma is ook beskikbaar, sowel as 'n buitestort. Daar is oop parkeerplek vir 2 voertuie.

Leeupoort Vakansiedorp bied doendinge soos voëlkyk, draf, hardloop, fietsry, en wildritte in die reservaat. Die dorp het ook gemeenskaplike swembaddens, 'n winkel, drankwinkel en 'n restaurant.

Slaapplek

'n Bespreking by Inni Hoekie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Inni Hoekie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za