Inniberg Nylstroom
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wiekus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Nicola R - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige naweek in die bos saam ons honde.
Morné V - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier in die Waterberge.
Felicia K - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvrye mense. Eenhede was skoon en ruim, baie lekker gekuier.
Zandri V - Jan 2024
Algehele gradering
Die area is besonders mooi en veilig. Goeie verrassings gevind in ons kuiertjie.
Kealeboha N - Des 2023
Algehele gradering
The place is safe.
Gladys G - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Inniberg Nylstroom se terugvoer
Julle is altyd welkom.
Jean-marie H - Jun 2023
Algehele gradering
Was baie lekker gewees. Wikus was baie gasvry.
Inniberg Nylstroom se terugvoer
Baie dankie.
Julle is altyd welkom.
Inniberg groete
Karen B - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig, natuur, vriendelike gasheer, gemaklike akkommodasie, goeie toegerusde kombuis.
Lees meerInniberg Nylstroom se terugvoer
Baie dankie dat julle by Inniberg Nylstroom gekuier het. Julle is altyd welkom.
Jessica V - Mrt 2023
Algehele gradering
Regtig 'n oulike plek, heerlik gekuier!
Rozelle C - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Barbara M - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek met prentjiemooi uitsigte.
Inniberg Nylstroom se terugvoer
Julle is altyd welkom.
Sarie K - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was so lekker rustig. Die eienaars was so gasvry en behulpsaam.
Michele J - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer.
Freek E - Jul 2022
Algehele gradering
Dankie aan Wiekus vir 'n wonderlike naweek. Dit was 'n unieke ondervinding weg van die stad se geraas af.
Lees meerMariana V - Apr 2022
Algehele gradering
Dis 'n goed toegeruste plek. Alles wat jy nodig het. Glad nie luuks nie, maar skoon.
Jaco J - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker rustige plek om te ontspan.
Inniberg Nylstroom se terugvoer
Bsie dankie.
Julle is altyd welkom!
Zanie K - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon en ideaal vir 'n groep mense.
Lees meerKarla B - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, sal definitief weer soontoe gaan.
Ilze R - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig en 'n lekker plek om net te ontspan.
Barbara L - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig en netjies. Definitief plek om te ontspan.
Estelle D - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was rustig, lekker ontspan en baie pret gehad.
Jan K - Okt 2021
Algehele gradering
Naweek weg met familie.
Lees meerAlta C - Aug 2021
Algehele gradering
Wegbreek duisend.
Inniberg Nylstroom se terugvoer
Julle is altyd welkom by Inniberg Nylstroom!
Lorraine C - Jan 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Annalien W - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike, rustig kuier in die berg.
Inniberg Nylstroom se terugvoer
Dankie dat julle Inniberg Nylstroom ondersteun het. Julle is altyd welkom!
Julian M - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Jaac W - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was werklik n voorreg om te kon wegbreek vir die naweek by Wiekus by Inniberg, ek sal beslis weer terugkeer.
Pierre C - Sep 2020
Algehele gradering
Ons kom kuier weer!
Lees meerJp C - Jul 2020
Algehele gradering
Peaceful and beautiful.
Mahlatse M - Mrt 2020
Algehele gradering
The best weekend away.
Lesedi M - Apr 2019
Algehele gradering
We enjoyed every moment.
Claudia A - Mrt 2019
Algehele gradering
Absolutely tranquil and romantic.
Erwin P - Feb 2019
Algehele gradering
Waar my siel en liggaam rus gevind het.
Christine R - Sep 2018
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik en gasvry.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Plaasnooitgedacht, Elandsfontein, Modimolle, 0510, Limpopo