Innikoelte
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tamar Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Madelein S - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik ingerig en waarde vir geld.
Jeanine V - Nov 2022
Algehele gradering
Voel baie skoon, nuut en luuks.
Desere B - Nov 2022
Algehele gradering
Was 'n vinnige oornag by Innikoelte gewees vir my en paar vriende en eks baie gelukkig met my keuse vir verblyf.
Brunheide B - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing!
Marie N - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige en netjiese plekkie.
Lee-anne W - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker en gemaklik.
Eva N - Sep 2022
Algehele gradering
It was very pleasant.
Minnaar B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi en netjies. Was heerlik om by Innikoelte te kon bly. Tamar is 'n oulike gasvrou en het ons so mooi gehelp. Sal graag aanbeveel.
Danielle K - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelike diens.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hertzenbergstraat 21, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom