Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Intaba Game Farm

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R66, Magutplaas, erfdeel 3, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 680 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Intaba Game Farm is in 2022 gestig en is 'n wildplaas van 1200 hektaar wat in die hartjie van Zoeloeland tussen Pongola en Magudu geleë is. Die wildplaas spog met inheemse plant- en dierspesies, asook skouspelagtige uitsigte. Dit is die perfekte plek vir 'n gesin of groep vriende om van die besige wêreld te ontsnap en te ontspan.

Verblyf word in die hoofkamp, Intaba, gebied en daar is 4 luukse, alleenstaande chalets wat lugversorging het. Die chalets het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 2 matrasse vir kinders. Drie van die chalets het badkamers wat 'n binne- en buitestort, wasbak en 'n toilet het. Die hoofchalet het 'n badkamer het met 'n bad, binnestort, buitestort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Elke chalet spog met 'n privaat dek.

Hierdie verblyf spog met 'n moderne en stylvolle oopplan-hoofgebou wat lugversorging, 'n kombuis, eetarea en 'n kuierarea het. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, addisionele yskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n ruim eetarea met sitplek. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie gebou het ook 'n knus kaggel wat as 'n binnebraai gebruik kan word.

Die gebou lei na 'n dek met buite-eetplek. Daar is ook 'n groot vuurmaakplek waar gaste kan braai.

Gaste kan selfry-wildritte, voëlkyk, bergfietsry en voetslaan geniet. Daar is ook pragtige uitsigpunte waar gaste piekniek kan hou.

Slaapplek

’n Bespreking by Intaba Game Farm sluit in:

Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xKindermatras vir 1
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xKindermatras vir 1
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xKindermatras vir 1
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Intaba Game Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carmen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 8

Ligging

  • R66, Magutplaas, erfdeel 3, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Intaba Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 680
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 680
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R66, Magutplaas, erfdeel 3, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98379bc43e8dcd3d6be420bc952b7b7a0c2a7fb172d1670c49203e5ae362a16e3dacfc4705bef42974360d4621dcf94a2219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 680 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 R66 Magut Farm, portion 3 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.492238741223 31.619468622684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem