Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Intaba Thulile

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Boschfonteinplaas, Maanhaarand, Rustenburg-distrik, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Intaba Thulile is op 'n 450 ha-privaat wildplaas in Magaliesburg Natuurbewaring geleë. Johannesburg en Pretoria is maklik bereikbaar hiervandaan en dit is die ideale afstand vir 'n wegbreek vir natuurliefhebbers en diegene wat op soek is na rustigheid.

Daar is 6 tweeslaapkamer-chalets, wat 4 mense met gemak kan huisves. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Die lieflike badkamer het beide 'n bad en 'n stort om almal tegemoet te kom.

Die chalets is vir selfsorgverblyf ingerig en beskik oor die gehaltelinne, donsagtige handdoeke, breekware, eetgerei, potte en panne. Die kombuis is toegerus met 'n klein stofie, mikrogolfoond en 'n yskas. Vir die koue winteraande is daar verwarmers en vir die soel someraande kan jy lekker op die stoep braai.

By die swembad is daar'n groot lapa vir groepe om saam te kuier. Die lapa het stoele en tafels, werkruimte, 'n opwas, ens. en daar is 'n groot braai-area.

Let asb. daarop dat 'n grondpad na Intaba Thulile lei.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 36 resensies vir Intaba Thulile
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Erfdeel 2, Boschfonteinplaas, Maanhaarand, Rustenburg-distrik, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Intaba Thulile het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Boschfonteinplaas, Maanhaarand, Rustenburg-distrik, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkZTIzYjVlLWZmZTktNGE3OS1iMzc1LThjZWVjOWVjYTFlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Portion 2, Farm Boschfontein Maanhaarand 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.878440801366 27.44694053373