Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 28 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R30, Plaas Doornfontein, Ventersdorp, 2710, Noordwes
-
Vanaf
R1 100R770 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Inyala Game Lodge is ideaal vir 'n gesin of vakansiegangers en skuil tussen Ventersdorp en Potchefstroom.
Dié lodge het slaapplek vir 60 en beskik oor 10 losstaande chalets en 'n luukse tent. Daar is 5 eenhede met 3 slaapkamers en die ander 4 het 2 slaapkamers. Elke eenheid het 'n kombuis, braai-area, TV met DStv, OpenView en onderdakparkeerplek.
Die lodge het verskeie wildsoorte wat jy op 'n wildrit kan gewaar en daar is ook 'n swembad.
As jy nader aan die natuur wil kom, moet jy op die vierwielmoterfietse saam met 'n gekwalifiseerde gids gaan rondry. Gaste kan kies tussen 'n 1 of 2 uur lange roete. Gaste kan ook op die perseel kleiduifskiet, indien dit vooraf gereël word. Daar is twee aangewese roetes wat gaste per voet of met hul eie fietse kan verken.
Verder is daar konferensiegeriewe vir 200 afgevaardigdes en 'n trou-venue op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R30, Plaas Doornfontein, Ventersdorp, 2710, Noordwes
- Gaste dink Inyala Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R30, Plaas Doornfontein, Ventersdorp, 2710, Noordwes