Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyamatane Kruger Park Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 227B Kruger Park Lodge, Eenheid 14, Portia Shabangu-rylaan, Kruger Park Lodge Perrys-plaas, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Inyamatane Kruger Park Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in Kruger Park Lodge in Hazyview. Die chalet het slaapplek vir 8 en lê op die oewer van die Sabierivier waar die wild amper tot by die voordeur kom. Die pragtige bos agter die chalet lok die wild. ’n Mens kan ook die voëlgesang hoor vanaf die privaat dek. Hier kom ook gereeld apies, impalas en ander wildsbokke tot by die lodge.

Inyamatane 227B is 'n smaakvolle chalet wat ideaal is vir 'n familie van 4 volwassenes en 4 kinders. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitarea, eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis.

Inyamtane 236B beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers met 'n pragtige sitarea, eetarea en volledig toegeruste kombuis. Daar is ook 'n buitebraai-area.

Die ontvangs is net 'n oproep weg waar die Kruger Park Lodge se personeel regstaan om te help. Daar is parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit. Daaglikse skoonmaakdienste word voorsien. Swemhanddoeke is beskikbaar as gaste in een van die 3 swembaddens by die lodge wil gaan swem.

Die Krugerwildtuin se Phabeni-hek is net 12,5 km vanaf die lodge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Inyamatane Kruger Park Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fanwell Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Ligging

  • 227B Kruger Park Lodge, Eenheid 14, Portia Shabangu-rylaan, Kruger Park Lodge Perrys-plaas, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Gaste dink Inyamatane Kruger Park Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 227B Kruger Park Lodge, Eenheid 14, Portia Shabangu-rylaan, Kruger Park Lodge Perrys-plaas, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd14640d92c12259c5d4db50ade3a938f172606c60cb88b62db47c03c3b5ede562b326b58e6a856af4f09d5e4c221d532295c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 227B Kruger Park Lodge, Unit 14 Portia Shabangu Drive, Kruger Park Lodge Perrys Farm, 1241 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -25.034928969785 31.135288157672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem