Inyathi Khaya
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jul 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Soetdoringstraat 370, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 400R1 050 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Inyathi Khaya is 'n groot selfsorghuis in Marlothpark en bied die perfekte boswegbreek aan die hele gesin.
Die huis het 2 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea het 2 enkelbeddens.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, oondjie, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na die sitarea wat gemaklike rusbanke het. Neem asseblief kennis dat daar geen TV of WiFi in die eenheid is nie. Skuifdeure lei na 'n groot buite-area.
Buite is daar 'n braai-area en 'n vuurput met stoepmeubels. Gaste kan in die plonspoel wat op die dek is afkoel. 'n Verhewe uitkykarea bied 'n mooi uitsig oor die sonsondergang en 'n paar wildsbokke wat soms kom kuier.
Daar is 'n bekende restaurant naby die huis, asook aktiwiteite soos 'n waterpark, winkelsentrums, wildsplase en die Krokodilhek na die Krugerwildtuin.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Soetdoringstraat 370, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Soetdoringstraat 370, Marlothpark, 1321, Mpumalanga