Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyathi Khaya

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Gaste kan buite rook.
- Geen geraas word toegelaat nie. 'n Boete van R3000 kan deur Marlothpark uitgereik word.
- Gebruik slegs die lugversorging wanneer julle in die bed is.
- Warm water in die stort en kombuis word via 'n gasgeiser voorsien en daarom sal gaste warm water hê al is die krag af.
- Glase en bottels word nie in die plonspoel toegelaat nie.
- Spaar asb. water.
- Maak asb. altyd die glasdeure toe sodat slange en spinnekoppe nie in kom nie. Vensters moet ook ten alle tye toe wees wanneer gaste nie in die huis is nie.
- Vir dieselfde rede moet gaste ook slegs vensters oop los wat gaas voor dit het. Dit hou ook die ape uit.
- 'n Bedrag kan van die deposito afgetrek word indien gaste nie die skottelgoed was en nie die swartsakke in die draadhok by die hek gooi nie.
- Daaglikse skoonmaakdiens is nie beskikbaar nie.
- Opwasmiddel en vadoeke word voorsien, assook swartsakke, 'n besem en 'n mop.
- Badhanddoeke en swemhanddoeke is beskikbaar.
- 'n Piekniekmandjie word ook voorsien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Soetdoringstraat 370, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcdd8099928116e2cb2048447111799227584ceb6cea7f4cd36a68a4be72e77adc02eaec96c8a9fe224807ae0b90064765dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 370 Soetdoring Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-23:00 15:00 -25.385766937794 31.762612257416
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem