Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inyoni Rock Cabanas 7

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 14 resensies vir Inyoni Rock Cabanas 7
Netheid
3.6/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.6/5
Bertie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bertie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not nice.

The whole flat was dirty. The cleaner didn't even know we were coming there. The curtains are hanging skew. You can't even close them. The shower door can't close. You have to hold all two of the doors to close it. Very dirty. All over the the flat. For the price I paid It was not worth it. Outdated,when I saw other places around us. The worst I have ever been in. The windows in the kitchen don't close. The photos are outdated. Never again. The money that you pay is not worth it.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyoni Rock Cabanas 7 se terugvoer

Good day.
This is the first time I've received such a negative review. I apologise. This booking came through late, but the cleaner was there in the morning. She has never failed to clean properly before. The curtains are often handled roughly when being opened and closed. Thank you for giving me feedback regarding the shower and windows. You should have mentioned these issues while you were there so that the handyman could have come and fixed them. I apologise.
Did Zama indeed clean daily?

Inyoni Rock Cabanas 7
Delene T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Delene T
Gesin met tieners

Baie aangenaam, naby die see, lekker grasperk en swembad!

Ja, dankie, was heerlik, lekker naby die see en lekker nuwe jaar gehad met vuurwerke op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyoni Rock Cabanas 7 se terugvoer

Goeie dag Delene

Ek is baie jammer oor die ongerief, maar kan julle asb. net deurgee wat die fout was met die diens en netheid?

Kritiek is goed, maar ons kan nie iets verbeter as ons nie weet wat dit is nie.

Seen

Inyoni Rock Cabanas 7
Wilma S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik - naby alles.

Net jammer van die 3 bome voor No 7. Belemmer uitsig van boonste balkon af. Plek was baie netjies en skoon gewees. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyoni Rock Cabanas 7 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Inyoni Rock Cabanas 7
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie D
Gesin met tieners

Lekker ontspan.

My agent was baie hulpvaardig en uit haar pad gegaan om ons te assisteer. Verstaanbaar oor veiligheid, maar 1 token is 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyoni Rock Cabanas 7 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ek het met die bestuur gepraat en dis hul bereid. Sal dit opvat met AGM.
Seen

Inyoni Rock Cabanas 7
Gerda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V
Gesin met tieners

Home away from home!

Die plek is nie 5-ster nie, maar is defnitief 'n huis weg van jou eie huis. Dis gerieflik ingerig met die basiese benodighede. Die woonstel was skoon en netjies en het daaglikse skoonmaakdienste. Dit is fantasties geleë, loopafstand van die Spur en ander restaurante en Toti Mall is ongeveer 1.5 km weg. Vir die jong klomp is daar 'n waterpark en 'arcade'. Galleria Mall is 2 km (moet ongelukkig ry) weg en Sixty60 lewer sommer baie vinnig die nodige goed af. Die swemstrand, asook swembaddens is in die direkte omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyoni Rock Cabanas 7 se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer,

Inyoni Rock Cabanas 7
Cindy D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D
Gesin met tieners

Fantasties, kon nie vir beter gevra het nie!

Die plekkie is absoluut net perfek vir ons gesin gewees. Is pragtig en het alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Ons sal beslis weer daar vakansie gaan hou en sal dit 100% aan familie en vriende aanbeveel. Theresa is die lieflikste mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyoni Rock Cabanas 7 se terugvoer

Cindy, baie dankie. Ek is so bly jul het lekker gekuier en gerus. Dankie vir joubopregte hart. Seen.

Inyoni Rock Cabanas 7
Adelle F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Adelle F
Saam met vriende

Naby die strand en swemarea. Woonstel kort aandag.

Die woonstel is goed uitgelê, met die beddens bo, en die kombuis en sitkamer onder. Loop direk uit op die gras, baie gerieflik. Die woonstel met ons aankoms was nie op standaard nie, en ek glo meer aandag moet daaraan gegee word. Ons was nie gelukkig met verskeie goed in die woonstel nie, maar Teressa het ons baie goed bygestaan en gehelp. Dit was uitstekend. Ek glo die dinge wat ons uitgewys het sal aandag geniet, en verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyoni Rock Cabanas 7 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is weereens baie jammer oor wat gebeur het, 1ste keer. Maar kritiek is goed, want mens kan altyd verbeter. Ons wil juis opgradeer. Ek is baie dankbaar dat jul ten minste gesort was en dat ek darm kon daarmee assist.

Seen

Inyoni Rock Cabanas 7
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herculano D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herculano D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay-over was very enjoyable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyoni Rock Cabanas 7 se terugvoer

Thank you.

Blessings

Inyoni Rock Cabanas 7
Ettienne O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne O
Gesin met tieners

Het 'n baie lekker naweek gehad.

Met ons aankoms,was alles op hulle plek,die sekuriteit was baie behulpsaam. Wil net Theresa se naam ook noem. Sy het seker gemaak als is reg, met ons aankoms, PUIK diens van haar af. Sal Inyoni no 7 aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyoni Rock Cabanas 7 se terugvoer

Baie dankie Ettiene. Ek waardeer jou terugvoer. Dit is lekker as mens weet mense het dit geniet

Inyoni Rock Cabanas 7
Octavia Jabulile D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Octavia Jabulile D
Enkelreisiger

It was okay.

It was okay, nothing special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyoni Rock Cabanas 7 se terugvoer

Thank you, Octavia.
I'm sorry for not meeting all your needs. It is a holiday flat, especially for family, but you can give some tips to help.
Blessings

Inyoni Rock Cabanas 7
Trevor G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor G
Saam met vriende

Excellent.

The unit should have a washing machine and tumble dryer for towels to be washed rather than the cleaner taking them and bringing them back because they can come back when you are not there, then you don't receive your stuff back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyoni Rock Cabanas 7 se terugvoer

Thank you, Trevor.
We will work on this. Space is a bit restricted, but we will look into this.

Inyoni Rock Cabanas 7
Estelle S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Gesin met tieners

Heerlik.

Baie lekker en rustig. Sal beslis weer daar gaan bly. Pragtige see-uitsig en sonsopkoms. Kinders het dit baie geniet. Loopafstand van alles af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Inyoni Rock Cabanas 7 se terugvoer

Baie dankie Estelle.
Glo ons sien jul weer.

Seen

Inyoni Rock Cabanas 7
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 81, Inyoni Rocks Cabanas 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5648f871eb34398db23ad9a6f6748bb1c8b933b9f9ac8a16f92c303e398e8822b875767638f2de95741a8d1771071d608133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 14 5 1 4 91 Beach Road Inyoni Rocks Cabanas 7 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.050866395544 30.889766397541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem