LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Christina B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Lieflik. Lieflike verblyf. Alles was netjies en skoon. Goed toegerus. Alles in plek en perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrico H
1 nag
5.0
Okt 2026

Netjies, rustig en veilig. Baie netjies en skoon. Karin was vreeslik akkommoderend om my reeds die oggend my voertuig daar te stop en sommer die sleutels te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Ongelooflik! Stil en baie rustig. Ons het verskriklik lekker gebly, sal dit enige tyd aanbeveel en self ook weer daar gaan bly as dit nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randall (mike) B
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

Extremely comfortable. Very clean, spacious, well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malan M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Huis weg van die huis. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja H
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Aangenaam. Blyplek was netjies en sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardt W
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Huislik, vriendelik, ontspanne. Baie lekker gebly, rustig en baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel G
1 nag
5.0
Jun 2026

Beslis die moeite werd om hier te bespreek. Uitstekend geleë en baie netjies en skoon. Ek kom beslis weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aiden C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Good service. It was nice, friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald B
Kort verblyf
4.6
Apr 2026

Het oornag vir 'n konferensie en dit was perfek. Die verblyf was lekker en aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin-Marié Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

28 Main Road, Irene, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f47d1c38d7907bac88c31e6a7bb1a0fa2af84879f2d7edd71e608a50920e12a269fcee2f227989eaa6257bcc4c7cf3ac54e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 28 Main Road Irene 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.8714412 28.222772
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang