Irene B&B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Johan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Verwelkomende verblyf in 'n veilige, gerieflike huis sentraal geleë. Die ligging is sentraal en was naby die klub waar my kleindogter deelgeneem het. Hierdie gastehuis word uitsonderlik bestuur en alles wat ek verwag om daar te wees is in plek selfs vir langer verblyf. Tuine is goed versorg en dit skep 'n rustige atmosfeer. Dekor is smaakvol sonder om oordadig te wees. Ons het baie veilig gevoel en sal beslis weer gebruik indien ons verblyf in die omgewing benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie S
1 nag
5.0
Okt 2025

Netjies, baie goeie waarde vir prys en ligging is perfek. Sal definitief aanbeveel. Great plek vir prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumone B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Rustig. Veilig. Ek het my verblyf daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Will recommend to anyone to book here. Very nice, clean and quiet. Very secure and central for travelling and going out at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Goeie waarde. Goed ontvang en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin-Marié
Irene B&B
Baie dankie. Jy is altyd baie welkom.

Mariette R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Baie lekker geslaap ten spyte van 'n koue wintersnag. Al die nodige geriewe was daar. Aangename verblyf met die nodige geriewe. Goed verwelkom deur die gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aline J
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2025

Very clean and pleasant. Very pleasant and the host is very nice and caring.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henriette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekende waarde vir geld. Ons is hartlik ontvang. Die plekkie is pragtig skoon en netjies, en die omringende tuine is 'n lushof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin-Marié
Irene B&B
Baie dankie, Henriette. Julle is aangename, maklike gaste en is altyd welkom. Voorspoed en mooiste wense vir 2025. Groetnis, Karin-Marié.

Jacques T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Baie netjies, skoon en gerieflik. Vriendlike ontvangs. Baie netjies, skoon en gerieflik. Vriendlike ontvangs. Goeie ligging en ek het baie lekker gebly, al was dit net vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth F
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Perfect for our needs. Very friendly and accommodating host. Safe parking, easily accessible off the main road. Neat and comfortable beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karin-Marié Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Main Road, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f47d1c38d7907bac88c31e6a7bb1a0fa2af84879f2d7edd71e608a50920e12a269fcee2f227989eaa6257bcc4c7cf3ac54e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 28 Main Road Irene 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.8714412 28.222772
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang