LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 28 Main Road, Irene, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Irene B&B is gerieflik geleë in Irene, Centurion. Dit is naby Irene Link, Irene Village Mall, Impalaweg, Alexandraweg, Route 21 Corporate Park, Oxford Office Park, Southdowns Office Park, Witch-hazellaan, Highveld Techno Park, Eco Park en vele ander besighede in Centurion.

Irene B&B is 'n B&B-opset wat bekostigbare en veilige verblyf in 'n warm en ontspanne atmosfeer bied.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, klerekas, lessenaar en stoel. Daar is 'n gemeenskaplike sit- en eetkamer asook 'n kombuisarea wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en broodrooster. Parkeerplek en WiFi is gratis.

Die eiendom lê tussen Pretoria, Midrand, O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Waterkloof en Lanseria Lughawens. Dit het maklike en vinnige toegang tot die R21 en die N1. Ook geleë naby Midstream Clinic, Unitas Hospitaal, Irene ARC, Southdowns Winkelsentrum, Southdowns Ridge en Southdowns Estate, Irene Gholfklub, Irene Country Lodge - African Pride, Cornwall Hill College en Centurion Gholfklub.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Christina B
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik. Lieflike verblyf. Alles was netjies en skoon. Goed toegerus. Alles in plek en perfek.
Okt 2026
Henrico H
5.0
Netjies, rustig en veilig. Baie netjies en skoon. Karin was vreeslik akkommoderend om my reeds die oggend my voertuig daar te stop en sommer die sleut...
Sien meer
Okt 2026
Anne H
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik! Stil en baie rustig. Ons het verskriklik lekker gebly, sal dit enige tyd aanbeveel en self ook weer daar gaan bly as dit nodig is.
Okt 2026
Randall (mike) B
Besigheidsreis
5.0
Extremely comfortable. Very clean, spacious, well appointed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Malan M
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van die huis. Sien sterre.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin-Marié Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 28 Main Road, Irene, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Irene B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

28 Main Road, Irene, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f47d1c38d7907bac88c31e6a7bb1a0fa2af84879f2d7edd71e608a50920e12a269fcee2f227989eaa6257bcc4c7cf3ac54e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 28 Main Road Irene 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.8714412 28.222772
Soek in 'n groter streek