Irene Boomhuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annalien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Geraldine O - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig!
Anika V - Feb 2024
Algehele gradering
Vredevolle verblyf.
Heinrich B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Irene Boomhuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Heinrich. Ek is bly jy het dit geniet in ons Boomhuis.
Nigel B - Jan 2024
Algehele gradering
Relax on the deck while watching people play golf.
Marius C - Jan 2023
Algehele gradering
Sal elke keer daar bly.
Irene Boomhuis se terugvoer
So bly julle het dit geniet.
Cashandra B - Nov 2022
Algehele gradering
Perfek!
Irene Boomhuis se terugvoer
Baie dankie Cashandra, bly julle het dit geniet.
Vanessa J - Sep 2022
Algehele gradering
Ons nuwe gunsteling plek in Pretoria!
Irene Boomhuis se terugvoer
Lekkerste woorde om te hoor!
Chantell V - Aug 2022
Algehele gradering
'n Oase van rus!
Lees meerIrene Boomhuis se terugvoer
Liewe Chantell,
Dit is heerlik om sulke terugvoer te lees, ek is bly as julle bietjie van Irene se rustigheid kon ervaar. Dit sal lekker wees om julle terug te verwelkom, hopelik in bietjie warmer weer!
Liezel H - Jun 2022
Algehele gradering
Luukse huislikheid.
Lees meerIrene Boomhuis se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Liezel, in koue Irene is daar niks so belangrik soos 'n warm bed nie. Dit was heerlik om julle hier te hê.
Adri M - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik in Irene gekuier. Kamer is goed ingerig en gasvrou het my heerlik bederf! Sal beslis weer hier tuisgaan.
Irene Boomhuis se terugvoer
Dankie Adri, dis altyd lekker as mens weet gaste het lekker gebly.
Louisa J - Mei 2021
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis tussen hoë bome in ’n stil omgewing.
Irene Boomhuis se terugvoer
Hi Louisa,
Dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het heerlik gebly.
Rhoda L - Apr 2021
Algehele gradering
Definitief die moeite werd!
Irene Boomhuis se terugvoer
Dag Rhoda
Dankie vir die terugvoer, dis altyd lekker om te weet dat gaste lekker gebly het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Antoinette M - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlike gasvrou, omgewing en omgee.
Irene Boomhuis se terugvoer
Dankie Cilna, ek waardeer jou terugvoer.
Lizandia K - Nov 2019
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, so rustig! Pragtige plek, baie dankie!
Irene Boomhuis se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer, ek is bly julle het dit geniet!
Natasha D - Jul 2019
Algehele gradering
Such a hospitable environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
So 'n gasvrye omgewing.
Fantastiese plek om te oornag. Baie gemaklik en ons het so versorg gevoel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nicole M - Jul 2019
Algehele gradering
Netjies, rustig en baie gerieflik.
Irene Boomhuis se terugvoer
Ek is bly dat julle dit geniet het, hoop ek sien julle weer volgende keer as julle in Pretoria is! 😊
Dorothea W - Mei 2019
Algehele gradering
Was the perfect place for a ladies getaway.
Neels V - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies.
Christine F - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige, skoon plekkie met lugversorging.
Irene Boomhuis se terugvoer
Liewe Christine,
Dankie vir jou terugvoer, ek is bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Melissa S - Nov 2018
Algehele gradering
Perfect little tree house with perfect hostess.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte klein boomhuis met perfekte gasvrou.
Die eenslaapkamerwoonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het en was skoon. Annalien was die perfekte gasvrou. Die gasvrou was net vriendelik genoeg. Sal definitief weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eugene V - Nov 2018
Algehele gradering
Beautiful guest house.
Antonie J - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend en aangenaam!
Retief O - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gasvry en behulpsaam.
Mariann H - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig, gerieflik met hulpvaardige gasvrou en gasheer.
Lees meerEstelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Mateloos beïndruk.
Irene Boomhuis se terugvoer
Beste Estelle,
Ek is baie bly julle het die kuiertjie hier geniet, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Hendrik V - Sep 2018
Algehele gradering
Net 'n oornag-eenheid maar geen diens.
Irene Boomhuis se terugvoer
Liewe Hendrik
Ek is baie jammer dat jy 'n slegte ervaring gehad het.
Die omruil van vuil skottelgoed moet op 'n daaglikse basis gebeur, indien dit oorgesien was, vra ek om verskoning en ek neem dit op met die huishoudster. Die stoep buite word altyd op Maandae, Woensdae en Vrydae skoon gemaak. Dit is moontlik dat daar 'n storm was die Maandag aand, wat moontlik blare op die stoep kon agtergelaat het. Ongelukkig kan ek nie so lank gelede onthou nie.
Dit is duidelik in die eenheid se beskrywing dat dit nie 'n kombuis het nie, dit beteken ongelukkig dat gaste nie hier kan kosmaak of opwas nie. Die yskas en Nespresso-koffie masjien is slegs daar om gaste se verblyf te vergemaklik. Daar is 'n gratis self-help ontbyt, met jogurt, vrugte en graankos wat in die kamer is.
Ek is weereens jammer dat julle 'n slegte ervaring gehad het, ons probeer ons bes om gaste nie net lekker te laat bly nie, maar te laat voel dat hulle bederf en uitgerus hier weggaan.
Marie B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, omgee mense.
Gezina Johanna W - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend. Vriendelik.
Elsabe S - Jul 2018
Algehele gradering
Besonderse gasvryheid en detail is indrukwekkend! Ligging en stilte is 'n groot bonus!
Lanel C - Jun 2018
Algehele gradering
Gasvryheid in 'n ander katogorie!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blesbuck Ridge 4, Irene, 0062, Gauteng