Island Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Island Beach House is 'n selfsorg-vakansiehuis in die gewilde Woodbridge Island-sekutiteitskompleks. Dit is net 150 m vanaf Milnerton se strand en 9 km van Kaapstad se middestad af.

Island Beach House het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers, en daar is 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak, en toilet. Kinders van alle ouderdomme is welkom en 'n kampbedjie en kinderstoeltjie vir babas en peuters is beskikbaar op versoek.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en daar is 'n gerieflike sitkamerstel en platskerm-TV in die sitkamer. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitkamer se skuifdeure maak oop op 'n lieflike, privaat, ommuurde terras waarop die kinders kan speel of waar jy net rustig kan ontspan in die son, ontbyt nuttig, of braai met die Weber. Die gemeenskaplike swembad is net 30 me van die huis af.

Slaapplek

'n Bespreking by Island Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Island Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za