Island Club ST106
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Century Boulevard 15, ST106 Island Club, Century City, 7009, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Island Club ST106 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Century City. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie of enkelreisigers wat die Moederstad wil verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stapeldeure lei na 'n beskutte stoep met sitplek en 'n tafelsokkertafel. Die verblyf is naby baie restaurante en die Canal Walk Mall.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 653
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Century Boulevard 15, ST106 Island Club, Century City, 7009, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Century City Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Century Boulevard 15, ST106 Island Club, Century City, 7009, Wes-Kaap