LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Crystal Towers Luxury Apartments by Island Letting | LekkeSlaap
+102

Crystal Towers Luxury Apartments by Island Letting

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rialtoweg, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Island Letting is in 'n baie spoggerige kompleks in Century City in Milnerton, Kaapstad geleë. Dit is maklik bereikbaar vanaf die N1. Hierdie kompleks is in die middel van 'n sake- en residensiële-distrik wat besig is om baie vinnig te groei, geleë. Dit is modern en luuks en hoogs professionele sekuriteitswagte patrolleer die kompleks 24 uur van die dag.

Daar is 2 eenhede waarvan die een 'n ten volle toegeruste ateljeewoonstel en die ander 'n volledig toegeruste tweeslaapkamerwoonstel.

Die Century City-ontwikkelling is bestempel as die beste residensiële ontwikkelling in Suid-Afrika in 2005 en dit bied maklike toegang tot die Canal Walk-winkelsentrum en die Ratanga Junction-pretpark wat oop is gedurende die skoolvakansies.

Motorhuur en toere kan gereël word indien gaste die talle besienswaardighede van Kaapstad wil verken insluitend die Intaka Island-voëlbewarea, Grand West Casino, Tafelberg, Kaappunt, die Kaapse Skiereiland, die V&A Waterfront, wildreservate, Kirstenbosch Botaniese Tuin, die Kaapse middestad en lughawe. Pendeldienste is beskikbaar teen bekostigbare tariewe en die voertuigvloot bestaan uit 'n wye verskeidenheid motors.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Crystal Towers Luxury Apartments by Island Letting
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Rialtoweg, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crystal Towers Luxury Apartments by Island Letting het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rialtoweg, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr2UtAZrPv2dJskW5vNOTY6l3kZYRZZgFf9NdhtnHicDWgidgEe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Rialto Road Century City 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.892976923203 18.507859110832
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!