LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Island View 65 | LekkeSlaap
+22

Island View 65

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island View-singel 65, Island View 2, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Island View 65 is 'n luukse selfsorghuis in Big Bay, Bloubergstrand. Die huis bied lieflike geriewe en dis in 'n veilige kompleks.

Die dubbelverdieping-dorpshuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers is op die eerste verdieping en elke kamer het 'n beskutte balkon. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel die hoofbadkamer met 'n stort en 'n bad en daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Onder is daar is gastetoilet en 'n oopplan-sitarea, -eetarea en 'n -kombuis met 'n toonbank en stoele. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitkamer het 'n skuifdeur wat na 'n stoep met 'n ingeboude braai, etenstafel met sitplek vir 8 en 'n privaat tuin lei.

Slaapplek

’n Bespreking by Island View 65 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Island View-singel 65, Island View 2, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island View-singel 65, Island View 2, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e2942ea162b5fc44f51ce442b57d90fa9cf9255c6a1a2c3e292d22b3405de259489d91e729ee33c2f41a6a16c067c127c86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050  per nag (plek vir 6) 65 Island View Close Island View 2 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.781259 18.455325
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!