Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island View F2

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Island View F2 is in die kusdorpie, Melkbosstrand, geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel, slegs 100 m van die strand af. Daar is ’n uitsig op Tafelberg van die balkon af en nie ’n see-uitsig nie. Rook is verbode in die eenheid.

Die woonstel is op die eerste verdieping (geen hyser) en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis en oopplan-sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 'n stoof, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is 'n TV met ’n TV-boks om DStv en Netflix te kyk in die sitkamer en 'n balkon met braaigeriewe wat ’n uitsig op Tafelberg bied. Houtskool-vure word toegelaat. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek in die kompleks vir 1 motor. Rook is verbode in die eenheid en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Melkbosstrand is aan die Weskus geleë net 26 km vanaf Kaapstad se middestad. Melkbosstrand het pragtige strande wat ideaal is vir ure se stap met lieflike uitsigte op Tafelberg en Robbeneiland.

Slaapplek

’n Bespreking by Island View F2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Island View F2
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 277

Jaar gelys 11

Ligging

  • Visvangerstraat 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Island View F2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visvangerstraat 1, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0qstyFJWSOhvmaN8q2ECDMklLb7dOi5eZJJHj9TUCCSSOvR8Aw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 1 Visvanger Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.711131089578 18.446134426459
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem