Isolde's Self-catering
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina-rylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 685 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Isolde's Self-catering is 'n lieflike selfsorghuis met gedeeltelike uitsigte oor die Valsbaai Oseaan en die Hottentots Hollandberge. Dit is in die hartjie van Gordonsbaai, en is ideaal vir 'n kuswegbreek met vriende en familie.
Dié huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n enkelbed en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het groot skuifdeure wat lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is waar gaste kan ontspan. Die huis is stapafstand vanaf die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Isolde's Self-catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Noelene Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 14
Jaar gelys 6
Ligging
- Marina-rylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina-rylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom