LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ithilien's Grace Guest House | LekkeSlaap
+14

Ithilien's Grace Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomlaan 7, Amandasig, Pretoria, 0118, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R920 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ithilien's Grace Guest House bied B&B-verblyf aan die voet van die Magaliesbergreeks in Pretoria. Dié boomryke stad bied verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en geskiedkundige geboue en museums wat die moeite werd is om te verken.

Verblyf is beskikbaar in 4 slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers het elk 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met OpenView.

Gaste kan in die swembad afkoel, in die tuin of gastesitkamer ontspan of hul maaltye in die eetarea geniet.

Pretoria bied ook 'n rits doendinge soos perdryroetes by die Voortrekkermonument, wildkyk by Premier Game Reserve en tandem-vryval by Pretoria se vryvalklub.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Spekboomlaan 7, Amandasig, Pretoria, 0118, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Akasia Pretoria Gauteng
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomlaan 7, Amandasig, Pretoria, 0118, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fe438e84bb8ff158c3bc292d397169a7311aa654b18b7ad937e418ea3e3426f79a32d045cfa9b9cc49544cf246d36028bf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 7 Spekboom Avenue Amandasig 0118 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.678091549524 28.115456700325
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!