Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Itongasi Unit 14

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die motorhek is streng vir voertuie behalwe wanneer die voetgangerhek gesluit is
Maak asb. seker dat die voetgangerhek te alle tye behoorlik toe is.
Ouers is verantwoordelik vir hulle kinders se besittings en gedrag. Hulle moet ook agter hulle kinders optel en die gemeenskaplike areas skoon hou.
Kinders mag nie tussen die voertuie op die parkeerterrein, op enige dakke, in die blombeddings of op die stoepe speel nie. Kinders mag ook nie die wasgoedlyne as 'n klimraam gebruik nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gasbraaie of 'n klein Weber-braai mag gebruik word.
Geen onbeheerbare oop vlamme word toegelaat nie.
Geen privaat skoonmakers word op die perseel toegelaat sonder om by die bestuur se kantoor aan te meld en dienooreenkomstig in te teken nie.
Alle swartsakke moet geseël en in die vullisdromme gegooi word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kinderstrand-weg 1, Glenmore-strand, 4279, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb842d36407a8e8f1c32d5cedfd889acb2c8d6963860ecf51cf4d7d23bd922a7f910785150b22dbaae8d11a5a4aea6c255106?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 4) 1 Kinderstrand Road Glenmore Beach 4279 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.011878433793 30.255906971056
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem