We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Ivivi's Place | LekkeSlaap
+19

Ivivi's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ajax-weg 19, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ivivi's Place is 'n privaat en stil selfsorg-eenheid met sy eie ingang in die boomryke Pinelands. Die eenheid is ideaal geleë, 15 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en die lughawe en dit bied maklike toegang tot die N1-, N2-, M3- en M5-hoofweë. Dis ook naby Vincent Palotti Hospitaal en kommersiële areas soos Epping, Maitland en Ndbeni.

Ivivi's Place bied verblyf aan 3 gaste en daar is ’n slaapbank vir ’n vierde gas. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n TV met DStv. Die sitkamer of tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ’n balkon buite waar gaste kan braai en ontspan.

Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is deure wat toegang tot die balkon bied en dit het 'n uitsig oor die swembadarea. WiFi is beskikbaar en daar is DStv.

Slaapplek

’n Bespreking by Ivivi's Place sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Ivivi's Place
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Ajax-weg 19, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ivivi's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ajax-weg 19, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdwYCOQGwRfNlK59ujB9ylLgiQP4MRGrmI6opz1m5NCgVu7Q9IP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 19 Ajax Way Pinelands 7405 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.930119371734 18.510531513021
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem