Ivory Nest
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloof-weg 90, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ivory Nest bied knus selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in Seepunt, Kaapstad en is ideaal vir 'n paartjie wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié sjiek woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Hierdie woonstel beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Die woonstel het ook 'n slim-TV en gratis WiFi. 'n Lessenaar is ook beskikbaar.
Dié woonstel het 'n privaat buite-area met gemaklike sitplek. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike dakterras met 'n swembad en 'n uitsig oor die omliggende stad en die see.
Slaapplek
’n Bespreking by Ivory Nest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 95
Jaar gelys 8
Ligging
- Kloof-weg 90, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Ivory Nest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloof-weg 90, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom