Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ivungu Rust

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cassie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Ivungu Rust
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marc M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay indeed!

Great service from Cassie and Linda, wonderful home, very welcoming and accommodating. Would definitely recommend to friends and family!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ivungu Rust se terugvoer

Thanks for your good review, appreciate it very much!

Ivungu Rust
Gregory H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful, comes to mind.

There was never anything lacking, except the weather was not so pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker.

Klein, gerieflike plek met aangename mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ivungu Rust se terugvoer

Beste Eugene,

Dankie vir julle resensie, dit word waardeer.

Hoop om julle gou weer te sien.

Cassie, Ivungu Rust

Ivungu Rust
Gerda F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Netheid, veilig, winkels en strande is naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle D
Enkelreisiger

Onvriendelik verwelkom.

Gas is onwelkom ontvang en rondgewys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ivungu Rust se terugvoer

Sjoe, dis baie kras van julle om te sê dat ons die gas onwelkom laat voel het. Ons het deurentyd met haar gekommunikeer om te bevestig dat alles in orde is waarop sy geantwoord het dat alles reg is. Ons het nog net goeie terugvoering van al ons gaste ontvang. So ek sou sê jou stelling is heeltemal ongegrond.

Ivungu Rust
Chene H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene H
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Cassie en Linda het ons baie vriendelik verwelkom en was bereid om met enige navrae te help. Die huisie is pragtig, skoon en baie netjies!. Alle geriewe word voorsien en selfs meer as wat ons verwag het. Dit sal beslis ons eerste opsie wees wanneer ons weer Suidkus toe gaan en ons het baie lekker gekuier, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ivungu Rust se terugvoer

Baie,baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Julle was 'n plesier om by ons te hê. Plekkie skoner gelos as wat julle hom gekry het. Sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Ivungu Rust
Drieks C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieks C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke. Dankie Cassie en Linda. Heerlik gerus.

Baie stil en rustig en privaat. Het veilig gevoel en die tyd daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ivungu Rust se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons het heerlik saam met julle gekuier, hoop ons sien julle gou weer. Dankie dat julle ons plekkie so netjies agter gelaat het.

Ivungu Rust
Mariaan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S
Saam met vriende

Awesome kuierplekkie.

Was 'n awesome plekkie, lekke gekuier, lekke privaat, eienaars is 2 awesome mense wat ons baie tuis laat voel het. Love Ivungu Rust.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ivungu Rust se terugvoer

Baie dankie Mariaan. Ons waardeer dit verskriklik baie. Hoop dit gaan met jou goed en voorspoed vir die nuwe jaar.

Ivungu Rust
Phillip S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net gebruik vir slaap, vriendelike diens en ekstra myl.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ivungu Rust se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons sien daarna uit om julle weer te kan akkommodeer

Ivungu Rust
Sonja H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, skoon en netjies.

Goed verwelkom en die ligging is weg van besige hoofpad. Privaat parkering en braai. LED-beligting is 'n bonus met load shedding. Daar was tot 'n wasmasjien beskikbaar. Baie dankie Cassie en Linda vir die geleentheid. Sien binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ivungu Rust se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Cassie en Linda
Ivungu Rust

Ivungu Rust
Manual V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manual V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Baie sentraal geleë. Netjies en skoon.

Ons was hartlik ontvang deur Cassie en Linda. Hulle het ons baie welkom laat voel. Die plekkie was baie netjies en skoon. Ek sal beslis weer 'n bespreking maak. Ons sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ivungu Rust se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons sien uit na julle volgende besoek, Groete Cassie en Linda. Ivungu Rust

Ivungu Rust
Mike H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustige plekkie om werklik te ontspan.

Baie dankie aan Cassie en Linda wat werklik uit hul pad gegaan het om ons gemaklik en behulpsaam te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ivungu Rust se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons sien uit na julle volgende besoek.

Ivungu Rust
Sadhasivan G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadhasivan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Like the area, the place and the safety.

Will recommend to anyone. Love the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ivungu Rust se terugvoer

Thank you for the brilliant feedback, looking forward to your next booking. Stay safe.

Ivungu Rust
Rajeshree D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajeshree D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Small but cozy. Friendly hosts, and had everything you need for a short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ivungu Rust se terugvoer

Thank you so much, looking forward to your next booking.

Ivungu Rust
Nicolaas L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what we needed, and more. Totally in love.

The experience was out of this world unlike any other. From having your own entrance to a small braai area all the way to an en-suite spacious bathroom and more than enough cupboard space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ivungu Rust se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering wat julle ons gegee het vir die tuin woonstelletjie, ons waardeer dit opreg. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te huisves. Groete, Cassie en Linda.

Ivungu Rust
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ivungu Terrace 14, Uvongo, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab0d6f2632f4808f5162756054d18096f68d5b4bec9ea40647a2e4e89ffbca945c195cffa197f01cbe052d237c9352fe1cac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Ivungu Terrace 14 Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.836164727375 30.387070620554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem