Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ivy View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Ivy View
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hester B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon, netjies en bekostigbare verblyf.

Vanaf die soek na akkommodasie tot voor, gedurende en na ons verblyf was kommunikasie ongelooflik goed. Die woonstel is skoon, netjies en goed geleë, loopafstand vanaf verskeie eetplekke en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Ligging perfek gewees. Loftuspark oorkant en by Afrikaanse Hoër Meisieskool en Seunsool om sportweek by te woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Baie skoon, baie netjies!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anni P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anni P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

It is an amazing place, clean and very remote. Love the place. Love the space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, baie lekker gebly.

Die eenheid was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette K
Enkelreisiger

Ek het die week baie geniet. Skoon, netjies en alles wat nodig is, was daar.

Uitstekende ligging, veilige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariëtte V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte V
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon. Naby die skool geleë, ideaal vir ons behoeftes.

Loftuspark reg oor die straat maak dit baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carike L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte, skoon en netjiese oornagplek.

Perfek geleë. Skoon en netjiese eenheid. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda M
Enkelreisiger

Lovely stay.

I loved this apartment. Well appointed, beautifully furnished in a great location - opposite Loftus Versfeld and checkers centre. The owner, Tania, was lovely - helpful, friendly and popped in to bring fresh towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos om tuis te kom na 'n lang dag.

Volledig, skoon en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chriselda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chriselda B
Besigheidsreis

Everything I expected.

Clean, neat, simple and accessible. Neighbours are quiet. Great place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ethel N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel N
Enkelreisiger

The best place.

I had a beautiful and peaceful stay at Ivy view. Definitely my favourite, I cant wait to go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlé K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlé K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig baie lekker en gerieflik.

Ideaal vir iemand wat wedstryde op Loftus gaan kyk. Dit is loopafstand van letterlik alles af en ons het baie lekker gebly. Dit was netjies en presies wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abram M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abram M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Firstly we were welcome by worms hands with a smile as if we meet before and it was a first time good communication between us and the owner wow everything was superb.

We really enjoyed Ivy View is the place you can book for accommodation. And trusted security wise good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus en veilig

Baie gerieflik, veilig en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ivy View se terugvoer

Dankie Riana, waardeer jul positiewe terugvoer. Ook baie dankie vir julle, julle was wonderlike gaste. Ek hoop om jul binnekort weer te sien! Vriendelike groete, Tania

Ivy View
Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirkness-straat 423, Loftus View, Pretoria CBD, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA200e8278a40b0e70d37b37dd704d91571a9ff66e100a30799f1c86beecd94d77e09c1d812958133df5065e549e41e2392b7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 423 Kirkness Street Loftus View 0002 Gauteng 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.752200948783 28.221691635774
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem