Izintaba Lodge
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 500 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Izintaba Lodge is op 'n privaat wildsplaas, net 290 km noord vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, buite Vaalwater in die Waterberge geleë.
Izintaba Lodge bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 'n solder. Op die onderste verdieping is daar 3 en suite-slaapkamers met koninggrootte-beddens. Die vierde en vyfde slaapkamer het elk 3 enkelbeddens. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers op die boonste verdieping deel 'n skakelbadkamer. Daar is ook 'n ruim solderkamer op die boonste verdieping met 3 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank indien nodig.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 2 stowe, 2 oonde, een elektries en die ander gas, en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kroeg met 'n pooltafel. Ander geriewe sluit 'n privaat swembad, braai-area en lapa in.
Izintaba Lodge is 'n ideale gesinsvakansiebestemming, wat kinders van alle ouderdomme verwelkom. Dit gee gaste die vryheid om teen hul eie pas die bos te verken, hetsy deur stap, voetslaan, bergfietsry, visvang of voëlkyk, of om die lodge se 1200-ha-wildreservaat met 'n wildrit te bewonder. Gaste kan met hulle eie voertuig gaan wildkyk of die lodge se wildritvoertuig gebruik. Die lodge spog met 2 sonsondergangdekke met asemrowende uitsigte oor die Waterberge, 2 piekniekplekke en 'n dam vir kranige hengelaars.
Slaapplek
’n Bespreking by Izintaba Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Nikki Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 25
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Gaste dink Izintaba Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom