Jack of the Karoo
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 139
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Vera M - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Guy D - Mrt 2024
Algehele gradering
A must see on any visit to Sutherland. Great value.
Shelley F - Mrt 2024
Algehele gradering
N regte tuis huis, as jy in loop voel dit gemaklik en tuis!
Annelien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Jack of the Karoo was like an oasis in the Karoo.
Carl-xander H - Mrt 2024
Algehele gradering
Great experience.
Gerrie G - Feb 2024
Algehele gradering
Als wat nodig is.
Annika D - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Johan R - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek om te bly.
Shani Z - Des 2023
Algehele gradering
Ruim, gemaklike, netjiese, bederf oornag/vakansie-bestemming.
Werner V - Okt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Corrie S - Okt 2023
Algehele gradering
Net 1 nag, te vinnig gewees.
Mariaan J - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige sterre.
Hester S - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Pieter D - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Lees meerJohann R - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend
Jackie Visser-vermeulen V - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker Karoo kuier onder die sterre.
Neels K - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en waarde.
Jaco V - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome.
Robyn V - Jun 2023
Algehele gradering
Spacious and modern, but cold.
Lees meerFrik S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
John S - Mei 2023
Algehele gradering
A comfortable and well located stay, ideal for family or friends on the heart of Sutherland.
Leenster V - Apr 2023
Algehele gradering
Gesellig, gemaklik, skoon, fantastiese verblyf.
Willem B - Apr 2023
Algehele gradering
Goed toegeruste woning in rustige omgewing.
Johann M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam. Ideaal vir Sutherland-besoeke.
Valerie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Very nice big house.
Miekie W - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Almarette V - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon plek.
Yolandi R - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike groot huis.
Lees meerAlzette G - Nov 2022
Algehele gradering
Dit het werklik gevoel soos 'n huis weg van die huis af.
Thea T - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige, ruim, gerestoureerde ou woning, Baie goed toegerus.
Errol V - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflike ruim en netjiese woonhuis.
Jan D - Sep 2022
Algehele gradering
Goeie fasiliteite.
Elize W - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreuk.
Minnie C - Sep 2022
Algehele gradering
Knus en warm, gerieflike verblyf.
Charlene D - Sep 2022
Algehele gradering
Als wat jy nodig het.
Annette S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie besondere huis. Wens ek kan die plek oral in die land saam neem.
Annatjie B - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf en oornagplekkie.
Elene P - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid. Wonderlike huis, groot erf vir diere.
Gerhard T - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker huis, goed ingerig.
Madelein L - Mei 2022
Algehele gradering
Sterre! Regte Klein-Karoo dorpie.
Elma V - Apr 2022
Algehele gradering
Vredevol.
Rieette V - Apr 2022
Algehele gradering
Goed toegerus met goeie diens.
Peter T - Apr 2022
Algehele gradering
What a treat.
Connie D - Apr 2022
Algehele gradering
Die huis was gerieflik, netjies en skoon. Ons het heerlik in Sutherland gekuier.
Coenie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar gebly! Daar is alles wat mens nodig het.
Fanie V - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en kalm met 'n bietjie reën as 'n bonus.
Clarabelle J - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige huis en mooi skoon en alles wat jy mag nodig kry.
Jayshree N - Des 2021
Algehele gradering
Amazing.
Neels R - Des 2021
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Christelle K - Des 2021
Algehele gradering
Beslis meer as wat ons verwag het.
Ferdi R - Nov 2021
Algehele gradering
Skitterende verblyf onder die sterrehemel.
Heinie B - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Marius S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Surica R - Aug 2021
Algehele gradering
Awesome getaway with the family. So relaxed.
George P - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike rusplek op 'n pragtige dorp.
Sterna S - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het tydens ons toer by 5 verskillende plekke oornag. Dit was van die beste.
Marianne C - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker, gesellige verblyf.
Anette P - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Karin N - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese huis. Lekker baie spasie. Elke paartjie het hul eie kamer gehad.
Juliana S - Mei 2021
Algehele gradering
Jack of the Karoo is 'n groot ou huis, netjies en skoon.
Debbie S - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese akkomodasie!
Orpha C - Mei 2021
Algehele gradering
Juweel in Sutherland.
Dala W - Apr 2021
Algehele gradering
Silwerskoon gerieflike huis.
Lees meerVictoria G - Feb 2021
Algehele gradering
Extremely comfortable and well equipped.
Deon B - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier saam met ons vriende. Ons was 4 volwassenes.
Amanda D - Jan 2021
Algehele gradering
Na 10 uur in die kar (lang storie) was dit heerlik om by Jack of the Karoo op te daag. Dit is 'n lekker ruim huis, so elkeen kon 'n hoek kies net om te "decompress".
Maddison-lee B - Jan 2021
Algehele gradering
Great place for group.
Nandie C - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi privaat huisie waar ons lekker kon kuier.
Jack of the Karoo se terugvoer
More Nandie, baie dankie vir jul kuier en vertrou ons dat ons jul weer sien vorentoe.
Groete
Jacques
Jan V - Des 2020
Algehele gradering
Lekker ruim huis met alles wat jy benodig.
Jack of the Karoo se terugvoer
More Johannes, baie dankie vir die kuier en vertrou ons dat ons jul weer sal sien.
Groete Jacques
Kobus E - Nov 2020
Algehele gradering
Definitewe plek om te oornag wanneer jy in omgewing is.
Alvin M - Okt 2020
Algehele gradering
Great respite after a long drive. Very comfortable and homely.
Jack of the Karoo se terugvoer
Dear Alvin, thank you so much for this beautiful feedback. We are glad you rested well after your long drive, and hope you will return one day! Take care and if you need the doctor again - Jack of the Karoo is the answer. Warm regards, Marita.
Rinus S - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Jack of the Karoo se terugvoer
Beste Rinus,
Dit was 'n absolute pleasier om julle as gesin by Jack of the Karoo te kon ontvang! Baie dankie vir die pragtige en positiewe terugvoer - dit word baie waardeer.
Karoo Groete,
Marita / Amanda
Fanie V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik rustige kuier.
Jack of the Karoo se terugvoer
Beste Fanie,
Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer - dit word baie waardeer!
Vriendelike Groete,
Marita
Cilnette P - Okt 2020
Algehele gradering
Ruim en rustig
Jack of the Karoo se terugvoer
Beste Cilnette,
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer. Ek stem 100% saam - dit sal lekker wees om nog asems in die huis te he!
Karoo Groete,
Marita
Doret F - Okt 2020
Algehele gradering
Baie skoon netjiese huisie, het baie lekker gebly
Jack of the Karoo se terugvoer
Beste Doret,
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer - waardeer dit baie. Die eienaar het ingestem om die DSTV aan te skakel vir enige gas wat dit versoek
Karoo Groete,
Marita
Christo F - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflike huis.
Marius C - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld, baie skoon en netjies!! Puik!!
Jack of the Karoo se terugvoer
Beste Marius,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer - baie bly julle het dit geniet!
Vriendelike Groete,
Marita
Leanne M - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful spacious house.
Lees meerJack of the Karoo se terugvoer
Dear Leanne,
Thank you so much for this wonderful review and feedback. So glad you all enjoyed the stay and spacious garden
Warm Regards,
Marita
Angelique V - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Jack of the Karoo se terugvoer
Beste Angelique,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer - dit word baie waardeer! Hoop ons sien julle weer in Sutherland.
Karoo Groete,
Marita
Visit Sutherland
Frik D - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik dankie.
Jack of the Karoo se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer. Ons sal beslis let op die punte soos genoem.
Vriendelike Groete,
Marita
Visit Sutherland (Jack of the Karoo)
Arend K - Aug 2020
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike, ruim huis.
Jack of the Karoo se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe en mooi terugvoer. Dit word baie waardeer.
Karoo Groete,
Marita
Visit Sutherland
Annelize K - Aug 2020
Algehele gradering
Snoesig en warm te midde van 'n koue front.
Jack of the Karoo se terugvoer
Annelize,
Baie dankie vir julle fantastiese terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete,
Marita
Visit Sutherland
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theronstraat 8, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom