Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacobs Cottage by the Ocean

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Jacobs Cottage by the Ocean
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacquetta L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquetta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and relaxing. Thank you.

Lovely cottage with a nice garden. Very comfortable. My only suggestion would be a gas stove for load shedding. Crossing the road was a bit stressful during rush hour.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Gesin met tieners

Stil, veilig.

Ons verblyf by Jacobs Cottage by the Ocean was awesome. Alles wat jy nodig het in die kombuis is daar. Die hele cottage is skoon en netjies, met 'n veilige erf vir diere en kinders. Eienaars is baie vriendelik en gasvry, met 'n pragtige see-uitsig. Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Always welcome.

Jacobs Cottage by the Ocean
Jacqueline M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline M
Gesin met tieners

Vriendelik, vuilig en naby die swem strand.

Ons het baie lekker gebly by Jacobs Cottage. Eienaars was baie vriendelik en kon ook my Yorkie Bella saamvat. Dis lekker naby mooi en skoon strande wat ons seuns baie geniet het. Daar is ook lekker eetplekke wat "pet friendly" is in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winé P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winé P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, relaxed, private, safe, fun, entertained.

Definitely, big cottage, sea view, private and safe. My dogs also enjoyed their stay a lot. We all felt very welcome and even decided to extend our stay. I would definitely recommend this place, especially if you want to take your pets with. Two of my favourite things were the full DSTV and aircon. We also had WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met klein kinders

Presies wat nodig was.

Dis presies die plek wat jy nodig het as jy net wil wegkom, asemhaal en jouself weer wil vind. Dis bekostigbaar met als wat jy nodig het en die stilte met net die klank van see is fantasties. Baie vriendelike hosts en skoon plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Always welcome.

Jacobs Cottage by the Ocean
Susan L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely loved our stay!

Our hosts Des and Helena are amazing. Kind, friendly and helpful. The cottage had everything we needed for a most enjoyable stay. It is within walking distance of a beautiful beach, local pub and convenience store. . Would absolutely recommend this cottage!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Great having the 4 of you. Most welcome any time.
Regards

Jacobs Cottage by the Ocean
Romaine A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Romaine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Comfortable and cosy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam.

Gemaklik en knus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Hi Romaine,
Glad you enjoyed! As I recall it was 4 Adults and not just you and Hubby.
Must have felt like it! , It's so Peaceful.
Regards

Jacobs Cottage by the Ocean
Johan L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met klein kinders

Baie geniet!

Twee volwassenes, twee kinders en twee klein brakkies het die gesellige huisie baie geniet! Helena and Des se plekkie word is goeie waarde vir geld en word aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita Z
Gesin met klein kinders

Netjies maar in reënseisoen is dit nie ideaal vir kinders nie.

Niks vir kleinkinders om te doen as dit reën nie. Plek baie oulik vir volwassenes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Dankie julle!

Jacobs Cottage by the Ocean
Evelyn M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn M

Peaceful and beautiful environment.

Close to beach for enjoyable walks with pet. Hosts were welcoming, but not intrusive. Self-catering accommodation was well equipped, you just need to bring your own food. We enjoyed Sukkot 2021 celebrations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place to stay.

Very quiet. Nice. Good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Julle is welkom enige tyd.
Groete

Jacobs Cottage by the Ocean
Pieter K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig naby die see.

Die woonstel is 'n selfsorg eenheid. Dit is nie modern nie, maar het alles wat jy nodig het vir 'n selfsorg. Die woonstel is netjies en skoon en geleë in 'n tuin waar jy kan sit en braai en na die see kyk. Jy is loopafstand van 'n lekker strand vir visvang en swem. Die eienaars Des en Helena is baie betrokke en is heeltyd daar om te sien dat jy gelukkig is. dit is 'n baie lekker plek om die kuslyn te ontdek en baie bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Welkom enige tyd.

Jacobs Cottage by the Ocean
Ester H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ester H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig

Vriendelik, gasvry, tegemoedkomend en privaatheid word gerespekteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Glad you enjoyed!
Always welcome.

Jacobs Cottage by the Ocean
Lonita S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lonita S
Gesin met tieners

Pragtige see uitsig en netjiese verblyf waar jy heerlik kan ontspan.

'n Stukkie paradys waar jy heerlik kan ontspan en vriendelike eienaars wat die ekstra myl vir jou loop. Ons het lekker by Jacobs Cottage gebly en het niks gekort nie. Dankbaar dat ons die juweel van 'n plek ontdek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wouter Taljaard T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter Taljaard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, privaat en veilig!

Helena en Des is fantastiese mense! Hul diens is puik! Sal enige tyd hul cottage weer bespreek. Beveel hul aan as jy moeg is vir die gejaag van groter kusdorpe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Dankie julle.
Julle is altyd welkom.
Groete

Jacobs Cottage by the Ocean
Tanita B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanita B
Saam met vriende

Waarde vir geld verblyf.

Baie vriendelike gasvrou en goed toegeruste eenheid, baie mooi uitsig vanaf die tuin wat gerieflik is vir die honde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Welkom enige tyd!

Jacobs Cottage by the Ocean
Gary W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, Pleasant and comfortable.

Our first break for 2020 and we enjoyed just being able to kick back and relax, the facility was great but is a bit further from the beach than we would have liked. This did not stop us from enjoying a great break away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris B - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Gesin met tieners

Vriendelik, goed uitgerus, naby strand.

Baie vriendelike eienaars, behulpsaam en plekkie was goed uitgerus, alles daar wat nodig is, baie naby aan strand, met see uitsig. Kon walvis sien die een dag. Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Welkom enige tyd. Lieflike familie.

Jacobs Cottage by the Ocean
Konrad D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Konrad D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant hosts. Recommended us to visit Orca and Pitstop restaurants. Awesome and clean.

Hands on hosts which take proper care of their units. Air con was a pleasure. Everything you expect as a seasoned traveller. Hosts are friendly and open, at the same time they respect your privacy. Will recommend to any respectful travellers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Thanks, Konrad, always welcome!

Jacobs Cottage by the Ocean
Jacques R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R
Gesin met tieners

Die uitsig is great en die eenheid is loopafstand van die strand.

Die verwelkoming was baie gerieflik. Dit is 'n kwessie van, vat net jou klere saam op vakansie. Die eenheid is ten volle toegerus (behalwe kos natuurlik). Helene en Des is wonderlike mense, altyd daar indien jy iets benodig. Die blote feit dat dit ook dierevriendelik is, het ons troeteldier die erf-spasie laat geniet. Die strand is ongeveer 8 minute se loop ver, waar daar 'n gesellige eetplek is waar jy op die boonste dek kan sit en 'n skemerkelkie kan geniet. Maar in die algemeen was die verblyf asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Always welcome !

Jacobs Cottage by the Ocean
Ronel L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Gerieflike verblyf.

Dit het gevoel soos 'n huis weg van ons huis. Helen is baie behulpsaam en vriendelik. Ons kon 'n hondjie saamvat en dit was 'n groot pluspunt vir ons. Ek beveel dit graag aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Welkom enige tyd!

Jacobs Cottage by the Ocean
Maryke M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M
Gesin met tieners

Dit het gevoel soos jou eie huis.

Dit was regtig baie lekker. My gesin het regtig tuis gevoel gemaklik. Dit was nogal lekker om die kids buite te sien. Dit was veilig. Ek persoonlik dink Helen gaan regtig uit haar pad vir ons. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

What a gorgeous and gifted family.
You are welcome anytime.

Jacobs Cottage by the Ocean
Petrus Jacobus V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very convenient.

Jacobs Cottage by the Ocean is very conveniently located. We were part of a family reunion and were a party of 4 of a much bigger group. It was nice and close to the beach as well as a little shop and pub. It is also not too far from Shelley Beach to the one side and Hibberdene on the other side, both approx. 10 min. drive. It has a good view of the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Welcome anytime.
Next time just fly, we have a transport service if required.
Groete

Jacobs Cottage by the Ocean
Kobus P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die plek is netjies en skoon. Ons gasvrou het ons te alle tye vriendelik behandel en altyd gevra of ons nog iets nodig het. Ek sal die plek aanbeveel vir enige persoon want ons het baie lekker gekuier. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

Always most welcome, place left very neat!
Thank you for your visit!

Regards
Des and Helen

Jacobs Cottage by the Ocean
Hendrik D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met vriende

Lekker gebly.

Goeie waarde vir geld. Tuinhekkie benodig behoorlike sluit-manier en beligting by die braai-area. Verder baie aangenaam, vriendelik gegroet en voor die tyd gevra hoe laat ons aankoms is. Moeite was gedoen oor ons voor aankomstyd daar was om ons te akkommodeer. Dubbelbedkamer het lekker ruimte en alles was mooi skoon. Sal weer daar oorslaap, pragtige uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie K
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Ons het dit baie geniet en sal weer van julle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacobs Cottage by the Ocean se terugvoer

You are a beautiful family.
Always welcome.

Jacobs Cottage by the Ocean
Vanaf
R660
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R660
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diagonal-weg 16, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b0cf19c2329e524e86286acf9ab5b4b3a90e9b73309efea5d26b18b1d5137c1e06581ac67491488e5bcfa5ea8b6fdd70ce1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 4 mense 26 5 1 5 16 Diagonal Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.667808074754 30.511141031335
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem