Jacobsdal Inn
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bouwstraat 25, Jacobsdal, 8701, Vrystaat
-
Vanaf
R1 500R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Jacobsdal Inn is 'n stylvolle boetiekhotel wat gesofistikeerde oornagverblyf in die hartjie van Jacobsdal bied. Hierdie boetiekhotel met 'n uitsig van die lieflike Noord-Kaapse sonsondergange is sowat 58 km vanaf Kimberley op die N12 geleë en is ideaal vir sakereisigers, paartjies en gesinne.
Jacobsdal Inn het 9 Deluxe-standaarddubbelkamers en 1 Gesinskamer. Die dubbelkamers het elk 'n dubbelbed, en die gesinskamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Al die beddens het gehaltelinne en elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Bykomend is daar 'n platskerm-TV, yskassie, persoonlike kluis, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Die hotel het konferensiegeriewe, 'n kroeg en spog met 'n lieflike restaurant wat heerlike plaaslike en tradisionele disse eie aan die Noord-Kaap bedien. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sareen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bouwstraat 25, Jacobsdal, 8701, Vrystaat
- Gaste dink Jacobsdal Inn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bouwstraat 25, Jacobsdal, 8701, Vrystaat