Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jacoma Hof 20

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Jacoma Hof 20
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Leinad J B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leinad J B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit was fantasties. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Woonstel is baie gerieflik en goed geleë by die strand. Kompleks is baie veilig en het ook 'n toesluit garage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertzen S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertzen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal vir seker weer kom kuier.

Ongelooflik lekker! Op die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacoma Hof 20 se terugvoer

Helo Gertzen,
Ek is so bly julle het lekker gekuier! Dankie vir julle vriendelikheid en die terugvoering.
Groete
Christine

Jacoma Hof 20
Fiona W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location.

Great location, secure, clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ana-bela Du T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana-bela Du T
Gesin met tieners

Wonderful stay. Highly recommended.

The unit is close to shops, the main beach and fun activities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice D
Gesin met klein kinders

Such an amazing place to stay, so much extras in the unit.

Very accommodating hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacoma Hof 20 se terugvoer

Helo Candice. It was a pleasure to meet you and the family. I am pleased you enjoyed your stay.

Jacoma Hof 20
Cheryl S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Goed geleë, naby die strand. Heelwat ekstras in die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacoma Hof 20 se terugvoer

Goeie dag Cheryl, dankie vir julle terugvoering. Was lekker om julle te ontmoet. Groete Christine

Jacoma Hof 20
Mark D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark D
Gesin met tieners

Netjiese, veilige verblyf!

Ons het baie lekker gebly. Alles is skoon en netjies. Die woonstel is in 'n goeie area geleë naby alle geriewe. Almal is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle A
Saam met vriende

Excellent.

Our stay was excellent, the welcoming was good, the lady that helps us was friendly and helpful. Will visit Jacoma Hof 20 again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacoma Hof 20 se terugvoer

Good day Estelle,

You are always welcome. Will be nice to have you again.

Regards,
Christine and Maggie

Jacoma Hof 20
Virgil D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virgil D
Gesin met klein kinders

It was nice and safe.

We enjoyed our stay it was secure and the people on the complex was friendy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacoma Hof 20 se terugvoer

I am so pleased you enjoyed your stay. You are always welcome.

Jacoma Hof 20
Virgil D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virgil D
Gesin met klein kinders

They where the best.

We enjoyed it and would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacoma Hof 20 se terugvoer

Good day Virgil,
Thank you for your feedback and recommendation. We want our guests to be happy. I thank Maggie as well for all her help and dedication.
Regards,
Christine

Jacoma Hof 20
Ingrid B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ideale verblyf vir naweekwegbreek. Gerieflik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacoma Hof 20 se terugvoer

Beste Ingrid,
Ek is bly dat julle die naweek geniet het. Dankie vir die terugvoering.
Groete,
Christine

Jacoma Hof 20
Florence S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Florence S
Gesin met tieners

Moet lugreëling installeer, dit is baie warm in die woonstel met net een waaier.

Baie veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacoma Hof 20 se terugvoer

Goeie dag Rachel,
Baie dankie vir die resensie. Terugvoering word altyd waardeer.
Ons wil graag ons gaste lekker laat bly, daarom is ons besig om ekstra verkoeling aan te bring.

Jacoma Hof 20
Oursula L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oursula L
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige wegbreek.

Die woonstel is baie netjies en ruim. Perfek vir wat ons nodig gehad het. Christene en Maggie is baie oulik. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacoma Hof 20 se terugvoer

Goeiedag Oursula
Dankie vir die resensie.
Ek is bly om te verneem dat julle lekker gebly het en dat julle 'n rustige vakansie gehad het.
Dit was lekker om julle te verwelkom.
Groete
Christine

Jacoma Hof 20
Liesel T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Liesel T
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Geen veiligheidstralies voor die vensters nie, maak dit minder kindervriendelik. Geen aircon of waaiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jacoma Hof 20 se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Dit is altyd welkom sodat ons die akkommodasie vir ons gaste kan verbeter.
Daar was 'n waaier/lugverkoeling in die hoofslaapkamer en is 'n week gelede met 'n nuwe, moderne waaier vervang.

Ekstra diefwering altyd 'n goeie idee.

Jacoma Hof 20
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 191, Jacoma Hof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee3f1886da8c6fa56bbf35bb218c9c7dc9f78a3c43d5a264edde2537010ffe063291551138c2cd0b1a725b6e5a653fc6e90b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 191 Beach Road Jacoma Hof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1038954 18.8175026
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem