Clanwilliam Dam Jacuzzi House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat, Crystal Waters, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Clanwilliam Dam Jacuzzi House is 'n pragtige huis in Crystal Waters, 'n privaat ontwikkeling met 'n uitsig oor die Clanwilliamdam.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 4 slaapkamers in die huis en 'n buitewoonstel vir 2 gaste teen 'n ekstra koste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer en 2 enkelbeddens in die derde en vierde slaapkamers. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en daar is ook 'n aparte gastetoilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n ruim kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die leefarea is knus met gemaklike sitplek en 'n slim TV. Gaste kan hulle eie besonderhede gebruik om DStv te kyk. Daar is ook 'n ruim eetarea en 'n Jacuzzi. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.
Die verblyf bied 'n lekker lapa buite met 'n pizza-oond. Daar is ook 'n pooltafel en tafeltennis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hennie du Plessis-keeromstraat, Crystal Waters, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Clanwilliam Dam Jacuzzi House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Clanwilliam Sederberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hennie du Plessis-keeromstraat, Crystal Waters, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap