Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jagersberg

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Donald & Kathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Jagersberg
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Enkelreisiger

Heerlike Karoo-rustigheid.

Ek het alleen vir 2 nagte op Jagersberg gaan kuier. Was net lus vir die rustigheid en stilte. Die gasheer, Donald, is egter baie bereid om mens saam te neem op alle plaasaktiwiteite. Ek het ook 'n heerlike Karoo-lam daar gekoop en die braaigeriewe is volop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie M
Enkelreisiger

Primitief luuks.

Ek en my 2 Scotties het ongelooflik lekker gebly. Al is daar geen elektrisiteit nie is die huis baie gerieflik en volledig toegerus en baie netjies. Ons is bekoor deur klipkoppe en kokerbome en kon elke aand in die Boesmanland stilte op die stoep onder die helder sterrehemel kuier. Ek beveel Jagersberg definitief aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jagersberg se terugvoer

Dit is vir ons ook 'n spesiale plek, en voorreg om dit te kan deel. Beste groete en sterkte met jou interessante werk!


Jagersberg
Pieter J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J
Saam met vriende

Goeie atmosfeer, gesellig en baie mooi.

Geen krag maar dra by tot rustigheid, baie gasvry en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus M
Gesin met tieners

Fantastiese aand van stil word en die eenvoud geniet.

Ons is baie goed verwelkom en daar was groot moeite gedoen om ons so gemaklik as moontlik te maak. Die huisie is oud en eenvoudig, maar dis idilies en die hele gesin het dit geniet om die aand rondom lampolie lig te geniet met kaggel wat brand. Die plaas is oop om op te stap en baie ander aktiwiteite is beskikbaar indien meer tyd beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jagersberg se terugvoer

Baie bly julle was daar, lekker om terugvoer te kry! Die stilte en ruimte is vir ons ook nog altyd 'n voorreg. Sterkte en groete!

Jagersberg
Marisa S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa S
Saam met vriende

Pragtige huisie op die plaas.

Ons het oornagverblyf benodig op pad terug van Clanwilliam na Johannesburg. Carnarvon was dus 'n goeie besluit, maar ons het nie besef dat die verblyf omtrent 'n uur se ry van Carnarvon was nie, ons roete was toe met 2 ure verleng. Die verblyf self is goed. Baie netjies en het als wat jy benodig. Ons het ongelukkig in die donker daar gearriveer en toe weer vertrek. Dit lyk na 'n baie mooi plaas en of jy rustigheid daar kan vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grove K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grove K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam in 'n rustige omgewing.

Baie aangenaam in 'n rustige omgewing. Goeie waarde vir geld met 'n baie behulpsame en vriendelike gasheer en -vrou. Sal enige tyd weer daar gaan bly as dit op my pad is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Die verblyf is skoon en netjies. Met die lieflike plaasatmosfeer het ek sommer terug verlang na my kinderjare.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison C
Gesin met tieners

Attention to detail and true Karoo hospitality made this a memorable experience.

Our hosts were warm and hospitable. They went out of their way to make our stay interesting and comfortable. The farm is off the beaten track but well worth a visit for its unique location. The cottage is neat as a pin with great attention to detail. We wish that we could have stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 900
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R3 900
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Jagersberg, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMDdkMjM5LWVkZjUtNDU1MC05NmE2LWQxZGM5NzUyZWQ4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 14 mense 8 5 1 5 Jagersberg Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 12:00 -30.67373377073 21.844732314348
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem