Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jahensu Safaris - High Tree Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg en sluit DStv, tee, koffie, vuurmaakhout en 'n uur lange wildrit in.
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die akkommodasie is. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek.

Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 12 betaal R550.

Ekstras sluit in:
Ekstra wildritte teen R250 per persoon vir 1/2 uur of R500 per persoon vir n uur.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R28 500
per nag, vir 19 mense
Vanaf
Vanaf R28 500
per nag, vir 19 mense
Vanaf
R28 500
per nag, vir 19 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kafferskraalbult 202, JP Swartruggens Distrik, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkNGMyMzYwLWY2OGYtNGY1Ni1hNjcyLTE5MzgyNGQxNTA1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R28 500 per nag, vir 19 mense 202 Kafferskraalbult JP Swartruggens District 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.406359488391 26.759998426914