Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jamaican Palm 4

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Divan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Jamaican Palm 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annette B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B
Gesin met tieners

Eienaar was so hulpvaardig en het alle inligting deeglik gekommunikeer.

Pragtige ligging en uitsig op kanaal en stap afstand na strand en lieflike restaurante. 'n Vinnige ry na hoofstrand. Eenheid pragtig skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsha O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha O
Gesin met klein kinders

Die beste ooit - dit was 'n amazing ondervinding - die eienaar was super tegemoetkomend.

Die eienaar is 'n wonderlike mens wat heeltyd seker gemaak het almal was gelukkig en dat alles werk - plek super netjies en selfs die kleintjies het dit geniet. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-rylaan, Jamaican Palms 4, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc535c058b44fd84028749af23dde511f5ab71924161660cf95025c590b0cd875d9366b56df58e30af858bec2610ddef1be22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Palm Drive Jamaican Palms 4, Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077884154944 24.917446871248
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem